Bekering
Want so lief het God die
wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in
Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê
Johannes 3:16
Die bostaande Bybelvers is nie net baie bekend nie, maar
een van die mees geliefde en belangrikste verse van die Bybel. Wil u graag meer weet
oor bekering of so bietjie meer te wete kom oor geestelike beginsels?
Besoek gerus enige van die volgende:
Vir inligting oor bekering:
Vir inligting oor Bybelbegrippe soos geloof, redding,
wedergeboorte, vergifnis ens. besoek:

Toe vertel Hy aan hulle hierdie gelykenis en sê: Watter
man onder julle wat honderd skape het en een van hulle verloor, laat nie
die nege en negentig in die woestyn staan en gaan agter die een aan wat
verlore is totdat hy dit kry nie? En as hy dit kry, sit hy dit met
blydskap op sy skouers. En as hy by die huis kom, roep hy sy vriende en
bure bymekaar en sê vir hulle: Wees saam met my bly, want ek het my
skaap gekry wat verlore was. Ek sê vir julle dat daar net so blydskap
sal wees in die hemel oor een sondaar wat hom bekeer, meer as oor nege
en negentig regverdiges wat die bekering nie nodig het nie.
Lukas
15:3-7

|