Opgedateer: 3 Februarie 2023

    

 

 

Konsepte: Ekumene

Wat maak 'n Christen met allerhande gedagtes, idees en norme wat daagliks opduik en wat sy of haar lewe probeer binnedring of wil manipuleer? Waar kry mens die waarheid en regte antwoorde en vanwaar kom daar raad? Die maatstaf vir die gelowige bly Gods Woord. Die Bybel belig alle aspekte van die mens se lewe, hetsy direk, of oorkoepelend en oorsigtelik. Dit bly egter die gelowige se ernstige plig om te bid, die Bybel te bestudeer en die Heilige Gees te vertrou om mens te lei en te leer.

Vir ons volledige inleiding sien: Konsepte: Volledige Inleiding

Konsepte wat onder die soeklig kom is:

2 Timothy 4:3-4 ― Geneva Bible 1599

For the time will come, when they will not suffer wholesome doctrine: but hauing their eares itching, shall after their owne lustes get them an heape of teachers,
And shall turne their eares from the trueth,
and shalbe giuen vnto fables.

Ekumene

'n Woordeboek sê dat die woord "ekumenies" beteken: Wat tot die hele Christelike kerk behoort. Die toepassing daarvan, in ons tyd, het egter in iets heel anders ontaard.

"To pursue union at the expense of truth
is treason to the Lord Jesus"
(Aanhaling van C.H. Spurgeon)

Hedendaags is Ekumenisme die poging tot eenheid van alle afgodsdienste en vals gelowe om waarskynlik die weg te baan vir die antichris.

Hoewel groepe wat daaraan deelneem hulself as die leiers van Christen-gelowiges reg oor die wêreld sien en voorhou, weet ware gelowiges in die Here, dat dit die vyande van ons Herder, Jesus Christus is wat so begin saamtrek. Die doel daarvan is om die ware kinders van God uit gemeenskappe te werp en te vervolg. Die Bybel waarsku ons teen sulke mense.

2 Timothy 3:13 ― Geneva Bible 1599
13   But the euill men and deceiuers, shall waxe worse and worse, deceiuing, and being deceiued.

2 Timothy 3:1-5 ― Geneva Bible 1599
1   This knowe also, that in the last dayes shall come perilous times.

2   For men shalbe louers of their owne selues, couetous, boasters, proud, cursed speakers, disobedient to parents, vnthankefull, vnholy,

3   Without naturall affection, truce breakers, false accusers, intemperate, fierce, no louers at all of them which are good,

4  Traitours, headie, high minded, louers of pleasures more then louers of God,

5   Hauing a shewe of godlinesse, but haue denied the power thereof: turne away therefore from such.

Hierdie mense en organisasies is ook spotters, want hulle het die vertoon van godsdienstigheid, maar dit is eintlik afgodediens.
God laat egter nie met Hom spot nie en die oordeel gaan wel kom.
Galatians 6:7
― Geneva Bible
7   Be not deceiued: God is not mocked: for whatsoeuer a man soweth, that shall hee also reape.

Ekumenisme is die sameswering en samewerking met bose geeste.
1 Timothy 4:1 ― Geneva Bible
1   Now the Spirit speaketh euidently, that in the latter times some shall depart from the faith, and shall giue heede vnto spirits of errour, and doctrines of deuils,

Matthew 24:24:  ― Geneva Bible
24   For there shall arise false Christes, and false prophets, and shall shewe great signes and wonders, so that if it were possible, they should deceiue the very elect.

"Intergeloof" kan slegs ongeloof wees, dus geloof in valse afgode. Dit het NIKS te make met werklike, suiwer Christelike geloof nie. Die Bybel verbied Christene om in dieselfde juk as ongelowiges te trek.

II Corinthians 6:14-18
14   Be not vnequally yoked with the infidels: for what fellowship hath righteousnesse with vnrighteousnesse? and what communion hath light with darkenesse? 15   And what concord hath Christ with Belial? or what part hath the beleeuer with the infidell? 16   And what agreement hath the Temple of God with idols? for ye are the Temple of the liuing God: as God hath said, I will dwell among them, and walke there: and I will be their God, and they shalbe my people. 17   Wherefore come out from among them, and separate your selues, saith the Lord, and touch none vncleane thing, and I wil receiue you. 18   And I will be a Father vnto you, and ye shalbe my sonnes and daughters, saith the Lord almightie.

Bowendien is die groot misleidende leuen van Ekumenisme, naamlik dat alle "gelowe" dieselfde is en dat alle paaie na God lei, eenvoudig net 'n groot lieg vanuit die hel. So 'n uitspraak, wat probeer om ons Here Jesus op gelyke vlak te stel met al die afgode van die wêreld, is godslasterlik en totaal onaanvaarbaar, want Jesus het ons lief en God is bo alle afgode en al hulle menige afskuwelike subafgodjies. Afgode is NIKS en beteken NIKS. Ons God is ALLES en beteken ALLES vir ons wat Hom lief het.

Vir die WARE Christen is Jesus Christus, die Enig gebore Seun van God, die ENIGSTE WEG.

Johannes 14:6
Jesus antwoord hom: Ek is die Weg en die Waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.

Óf jy glo daardie woorde van Jesus in Johannes 14:6, óf jy maak Hom tot leuenaar. Laasgenoemde is vir die skrywer van hierdie hoofstukkie hoogs godslasterlik en afgryslik. Jesus is nie 'n liegbek nie. Nee, dis die afgodsdienaars wat lieg!

"Eenheid" ten koste van die waarheid oor die ewige lewe, is misleiding deur die vyand. Daar is vir die ware Christen GEEN eenheid met filosofieë soos Boeddhisme, Hindoeïsme, Katolisisme, Marxisme, Mohammedanisme, Mormonisme, Evolusie, Panteïsme,  voorvadergeeste-aanbidding, "New Age"-beweging en talle van die afgodsdiensvorms wat nou reg oor die wêreld voor kom nie.

Vir die ware Christen is Jesus Christus van die Bybel nie alleen die ENIGSTE Weg nie, maar Hy is ook die ENIGSTE MIDDELAAR. Niemand kan na die Vader gaan, behalwe deur Jesus nie. Die uiteinde van hierdie afvalliges en goddeloses, wat in hoogmoed God se Woord mishaag en probeer vernietig, is die verderf.

(Aanhaling van W. Booth 1829-1912)
The chief dangers which confronts the coming century will be
religion without the Holy Ghost,
Christianity without Christ,
forgiveness without repentance,
salvation without regeneration,
politics without God,
and heaven without hell.

Ephesians 5:15 ― Geneva Bible
Take heede therefore that yee walke circumspectly,
not as fooles, but as wise,

 

Tuis
Die Liefde
Die Weg
Jesus is Koning
God is goed
Innerlike Gesprek
Ekumenies
Alle gelowe dieselfde?
Christen in Naam
Sing your Song
Regstellende Aksie
Liewers laat
BBP's
Put your Money
Vroueregte
Big Brother
Goue Handdruk
Handevat
Moederaarde
Wine and Dine

Op

 

'n Christen ...

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

Swallow Software

 Engel met kruis

Bekering

Bybelteks

Bible Text

ARK Webontwerp © 2007-2023  ARK Web Design © 2007-2023