Opgedateer: 3 Februarie 2023

    

 

 

Konsepte: Innerlike gesprek

Wat maak 'n Christen met allerhande gedagtes, idees en norme wat daagliks opduik en wat sy of haar lewe probeer binnedring of wil manipuleer? Waar kry mens die waarheid en regte antwoorde en vanwaar kom daar raad? Die maatstaf vir die gelowige bly Gods Woord. Die Bybel belig alle aspekte van die mens se lewe, hetsy direk, of oorkoepelend en oorsigtelik. Dit bly egter die gelowige se ernstige plig om te bid, die Bybel te bestudeer en die Heilige Gees te vertrou om mens te lei en te leer.

Vir ons volledige inleiding sien: Konsepte: Volledige Inleiding

Konsepte wat onder die soeklig kom is:

Innerlike gesprek

Baie mense kom dit nie eers agter nie, maar een van die menslike eienskappe, is dat ons innerlike gesprekke hou met onsself. Wat ons byvoorbeeld lees, leer en dink is aksies waarmee ons lewens gevorm word. Sulke selfgesprekke is baie belangrik, of dit nou rustig en met 'n selfversekerde gemoed is, of haastig, ongeduldig en met 'n groot onsekerheid is.

Dit bly noodsaaklik dat ons, wat onsself Christene noem, gedurig wagte plaas, nie net voor die dinge wat ons inneem deur sulke kommunikasies nie, maar ook voor die dinge wat ons in ons innerlike wese toelaat. Die invoere van die der duisende bronne moet altyd deur 'n fyn siftingsproses van waarheid (volgens Bybelse norme) gaan. Die valshede (volgens Bybelse norme) moet vinnig en met mag en mening verbied word om verder te gaan, sodat dit nie kans kry om die innerlike te besoedel nie. Die leuens van die vyand moet met snelle pas en brute krag uitgewerp word uit ons gemoed. Leer om jouself beter te beskerm teen valshede, verdraaiings en die manipulasie en groepsdruk van wêreldlinge en hul afvallige idees.

Hier is 'n paar voorbeelde van wat ons soms, as gevolg van talle negatiewe en leuenagtige invloede vir onsself en vir mekaar sê. Kyk hoe dit, wat ons baie keer vir onsself vertel, eintlik net liegstories is, wat die vyand ons in die oor wil kom fluister.

  • Ek sê vir myself: "Niemand het my lief en niemand gee vir my om."
    Die Bybel sê die Here is rojaal met Sy liefde teenoor ons
    Bybelvers: 1 John 3:1
    ― Geneva Bible 1599
    1   Behold, what loue the Father hath giuen to vs, that we should be called the sonnes of God: for this cause this world knoweth you not, because it knoweth not Him.
     

  • Ek sê vir myself: "Ek is 'n geweldige mislukking en kan niks bereik nie."
    Die Bybel sê dat ek geseën is met alle geestelike seën
    Bybelvers: Ephesians 1:3-5
    ― Geneva Bible 1599
    3   Blessed be God, and the Father of our Lord Iesus Christ, which hath blessed vs with all spirituall blessing in heauenly thinges in Christ,

    4   As Hee hath chosen vs in Him, before the foundation of the worlde, that we should be holy, and without blame before Him in loue:

    5   Who hath predestinate vs, to be adopted through Iesus Christ in Him selfe, according to the good pleasure of His will,
     

  • Ek sê vir myself: "Wat ek ook al doen en wie ek is, sal nooit genoeg wees nie."
    Die Bybel sê ons bevoegdhede is en kom van die Here en dat ons koningskinders is.
    Bybelverse: 2 Corinthians 3:5
    ― Geneva Bible 1599
    5   Not that we are sufficient of our selues, to thinke any thing, as of our selues: but our sufficiencie is of God,

    Galatians 4:6 ― Geneva Bible 1599
    6   And because ye are sonnes, God hath sent foorth the Spirit of His Sonne into your heartes, which crieth, Abba, Father.

     

  • Ek sê vir myself: "Ek is 'n sukkelaar wat maar altyd bekommer en ek kan ook nie anders nie, want God het my so gemaak."
    Die Bybel sê die Here het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie en dat ons oor niks moet bekommer nie."
    Bybelverse: 2 Timothy 1:7 
    ― Geneva Bible 1599
    7   For God hath not giuen to vs the Spirite of feare, but of power, and of loue, and of a sound minde.

     
    Philippians 4:6-8
    ― Geneva Bible 1599
    6   Be nothing carefull, but in all thinges let your requestes be shewed vnto God in praier, and supplication with giuing of thankes.

    7   And the peace of God which passeth all vnderstanding, shall preserue your heartes and mindes in Christ Iesus.

    8   Furthermore, brethre, whatsoeuer things are true, whatsoeuer things are honest, whatsoeuer thinges are iust, whatsoeuer thinges are pure, whatsoeuer thinges are worthie loue, whatsoeuer things are of good report, if there be any vertue, or if there be any praise, thinke on these things,
     

  • Ek sê vir myself: "Ek is nie 'n goeie Christen nie. Hierdie lewe is te moeilik!"
    Die Bybel sê dat Hyself, die Skepper, ons sterk maak en onderhou.
    Bybelvers: Isaiah 41:10
    ― Geneva Bible 1599
    10   Feare thou not, for I am with thee: be not afraide, for I am thy God: I will strengthen thee, and helpe thee, and will susteine thee with the right hand of My iustice.
     

  • Ek sê vir myself: "Ek is alleen en voel geweldig eensaam."
    Die Bybel sê dat die Here ons nooit alleen laat nie.
    Bybelvers: Hebrews 13:5-6
    ― Geneva Bible 1599
    5  Let your conuersation be without couetousnesse, and be content with those things that ye haue, for He hath said,
    6   I will not faile thee, neither forsake thee:
     

  • Ek sê vir myself: "Ek is eenvoudig net te domonnosel."
    Die Bybel sê dat God ons wysheid gee.
    Bybelvers:
    1 Corinthians 1:30 ― Geneva Bible 1599
    30   But ye are of Him in Christ Iesus, who of God is made vnto vs wisedome and righteousnesse, and sanctification, and redemption,
     

  • Ek sê vir myself: "Ek kan dit nie hanteer nie!"
    Die Bybel sê dat die Here sal voorsien volgens Sy wil en dat ons die Bybelse waardes moet doen en uitleef.
    Bybelvers: Philippians 4:9
    ― Geneva Bible 1599
    9   Which yee haue both learned and receiued, and heard, and seene in mee: those things doe, and the God of peace shalbe with you.
     

  • Ek sê vir myself: "Ek weet sowaar nie hoe en waarheen nie."
    Die Bybel sê dat God ons lei
    Bybelvers: Isaiah 30:21
    ― Geneva Bible 1599
    21   And thine eares shall heare a worde behind thee, saying, This is the way, walke ye in it, when thou turnest to the right hand, and when thou turnest to the left.

    Proverbs 3:5-6 ― Geneva Bible 1599

    5   Trust in the Lord with all thine heart, and leane not vnto thine owne wisdome.

    6   In all thy wayes acknowledge Him, and He shall direct thy wayes.
     

  • Ek sê vir myself: "Ek is te moeg."
    Die Bybel sê dat ons rus by die Here is
    Bybelvers:
    Matthew 11:28-30
    ― Geneva Bible 1599
    28   Come vnto Me, all ye that are wearie and laden, and I will ease you.

    29  Take My yoke on you, and learne of Me that I am meeke and lowly in heart: and ye shall finde rest vnto your soules.

    30   For My yoke is easie, and My burden light.
     

  • Ek sê vir myself: "Ek kán dit nie doen nie."
    Die Bybel sê dat ons alles kan doen wat binne God se wil vir ons lewens is.
    Bybelvers:
    Philippians 4:13 ― Geneva Bible 1599
    13   I am able to do al things through the helpe of Christ, which strengtheneth me.
     

  • Ek sê vir myself: "Ek kan myself nooit, ooit vergewe nie."
    Die Bybel sê dat God ons vergewe as ons Hom in opregtheid en erns vra. As Hy my vergewe het, wie is ek om nie te vergewe nie?
    Bybelvers: Romans 8:1
    ― Geneva Bible 1599
    1   Now then there is no condemnation to them that are in Christ Iesus, which walke not after the flesh, but after the Spirit.
     

  • Ek sê vir myself: "Dis onmoontlik!"
    Die Bybel sê vir die Here is NIKS onmoontlik.
    Bybelvers: Luke 18:27
    ― Geneva Bible 1599
    27   And He said, The things which are vnpossible with men, are possible with God.
     

  • Ek sê vir myself: "Ek kan nie voortgaan nie"
    Die Bybel sê God se genade is genoeg vir ons.
    Bybelvers:
    2 Corinthians 12:9-10 ― Geneva Bible 1599
    9   And He said vnto me, My grace is sufficient for thee: for My power is made perfect through weakenesse. Very gladly therefore will I reioyce rather in mine infirmities, that the power of Christ may dwell in me.

    10   Therefore I take pleasure in infirmities, in reproches, in necessities, in persecutions, in anguish for Christes sake: for when I am weake, then am I strong.

Leer om twakpraatjies, raak te sien vir wat hulle is en hou op om die vyand agterna te praat of te help om sy propaganda te versprei. Staan vas in die geloof, bid daagliks, lees gereeld Bybel en verruil die bose se idees en leuens vir die WAARHEID van ons Heilige God.


 

 

Tuis
Die Liefde
Die Weg
Jesus is Koning
God is goed
Innerlike Gesprek
Ekumenies
Alle gelowe dieselfde?
Christen in Naam
Sing your Song
Regstellende Aksie
Liewers laat
BBP's
Put your Money
Vroueregte
Big Brother
Goue Handdruk
Handevat
Moederaarde
Wine and Dine

Op

 

'n Christen ...

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

Swallow Software

 Engel met kruis

Bekering

Bybelteks

Bible Text

ARK Webontwerp © 2007-2023  ARK Web Design © 2007-2023